
Welkom alle voornemende leerders en ouers by Die Baken Akademie en Naskool. Dankie vir die voorreg om die pad te verlig vir u kind se skooltoekoms.




Maandag
06:30 - 13:00
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
Sondag
06:30 - 13:00
06:30 - 13:00
06:30 - 13:00
06:30 - 13:00
Gesluit
Gesluit
Maandag
06:30 - 13:00
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
06:30 - 13:00
06:30 - 13:00
06:30 - 13:00
06:30 - 13:00
Gesluit
Gesluit
Maandag
13:00 - 18:00
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
Sondag
Gesluit



Sondag
13:00 - 18:00
13:00 - 18:00
13:00 - 18:00
13:00 - 18:00
Gesluit


Die daarstel van ‘n leeromgewing wat aan elke leerder die geleentheid bied om optimaal te presteer en sukses te behaal as ‘n volwassene en landsburger.
Om aan elke leerder die omgewing, geleentheid en onderrig te bied waar hy geborge en gelukkig voel om sodoende optimaal te presteer en suskes te behaal as volwassene.
Ons doel is dat Die Baken Akademie en Naskool: -
‘n Akademie van uitnementheid met Christelike beginsels sal wees waar die waardes van respek, integriteit, eerlikheid en positiwiteit te alle tye uitgeleef en nagestreef word.
